Who links to me

see who is linking to your Website!

 
 
Search videos:
bookmark it! | digg it! | reddit! | Top Sites | Hot Websites | Videos |
 
Most Viewed Videos | Featured videos | Most Discussed Videos

Search videos for Boere

Die Boere
Liedjie wat ek geskryf het in 2004. Maar so gesit en dink aan hoekom ons die laaste paar jaar so hard kuier in Pretoria, Hatfield, en ook die res van die land. Ek dink ons voel iets waarvoor ons so hard gewerk het word van ons af weg gevat.

Length: 178
Rating: 4.80 (46 ratings)
Tags: afrikaans pretoria liefde ben nuut new musician artist sing kunstenaar song songwriter boere afrikaner suid afrika

Play
Boere pulls down palm tree
Some Boere manne somewhere in South Africa think they're smart and take down a big palm tree with a bakkie (pickup truck) Just to clarify on some of the details: This happened somewhere in South Africa. The dialogue is as follows: 0:09 "Waar gaan jy spring as daai ding boom kom?" I fixed the grammar a bit: "Where are you going to jump when the tree comes?" 0:25 "Kom julle weg daar, staan weg daar" Basically: "You come and stand away from there, stand away from there" Just before 1:00: Various exclamations amounting to "This tree is tough" 1:02 "Hierdie ding het gebreek" "This thing broke" 1:33 "Ai, jou bakkie is weg" "Ai, your bakkie is gone" 1.35 "Ek het dit nie verwag nie" "I didn't expect that" Didn't include all the dialogue, mostly because it's hard to hear.

Length: 110
Rating: 4.90 (209 ratings)
Tags: Palm tree bakkie pull down

Play
Boere in Dubai
Lank lewe die boere!

Length: 271
Rating: 5.00 (4 ratings)
Tags: Boere

Play
1880 - Eerste Boere Oorlog
Die eerste vryheidsoorlog begin in Desember 1880 nadat Brittanje die Transvaal geannekseer het. Nadat die boere Generaal-majoor Sir George Pomeroy Colley se magte verslaan het by Laingsnek en Schuinshoogte, besluit hy om Majuba te beset, vanwaar hy die pas kon beheer en kon neerkyk op die Boere se stellings by Laingsnek. Die Britte het die berg gedurende die nag van 26 Februarie uitgeklim. Daar was 405 Britse soldate op die berg. Die Gordon Highlanders het die noordelike en noordwestelike kruin beset, asook Gordon se koppie, een van drie koppies bo-op Majuba. Daardie Sondagoggend het die Boere onmiddelik nadat hulle die Britse soldate op die berg gesien het, planne beraam om dit te bestorm. Generaal Nicolaas Smit, die bevelvoerder, het vrywilligers gevra en drie afdelings is gevorm onder leiding van kommandant Joachim Ferreira, assistent-veldkornet Fanus Roos en assistent-veldkornet Danie Malan. Generaal Smit het opdrag gegee dat die manne bo 50 agter die rotse van die eerste plato moes bly skuil en na elke Engelsman wat sy kop oor die boonste rand uitsteek, moes skiet. Dit het dit moontlik gemaak vir die res van die Boere om onder vuurdekking tot reg onder die kruin te kom, wat hulle net voor die middaguur, na 'n klim van ses uur, bereik het. Intussen het Colley opdrag gegee dat die berg vir ten minste drie dae verdedig moes word en het hy en baie van die troepe wat dwarsdeur die nag die berg uitgeklim het, verlore slaap ingehaal. Teen 12:45 het die Boere met hewige geweervuur op Gordon se koppie losgebars en dit verower. Gedurende die volgende uur, het die Boere oor die kruin gestroom en die Britte met akkurate skietwerk groot veliese toegedien. Daar was groot verwarring en die Britte het na die suidekant van die bergtop begin vlug. Generaal Colley is bokant sy regteroog raakgeskiet en is op die berg oorlede. Die res van die Britse mag het oor die agterste kruin gespring en is beseer, geskiet of gevange geneem. Van die Britse soldate het 92 gesneuwel, 134 is gewond en 59 is gevange geneem. Slegs een van die Boere (H Bekker) het daardie dag gesneuwel ('n tweede een, J Groenewald, het later aan sy wonde beswyk) en ses ander is gewond. Dit toon die verskil tussen die Britte en die Boere se kamoeflering en skietvernuf. Die veldslag het daartoe gelei dat die Britse bevelvoerders op 21 Maart 1881 'n vredesooreenkoms geteken het.

Length: 209
Rating: 5.00 (2 ratings)
Tags: Short Film

Play
BOERE Musiek
Little tribute to Afrikaner tradisonel music

Length: 235
Rating: 4.20 (16 ratings)
Tags: Boere Musiek folk music south africa afrikaner afrikaans consertina

Play
Marcel Boere - It's Party Time
This video was originally made to test the graphic possibilities of Windows Moviemaker. From the album 'Sapphire and Diamond'

Length: 259
Rating: 0.00 (0 ratings)
Tags: Party marcel Boere

Play
Marcel Boere - Train Going Nowhere
This clip is made with the Winamp Visialisation Neon Coaster by Uncone D - Great Vision!

Length: 325
Rating: 0.00 (0 ratings)
Tags: train going nowhere winamp neon coaster unconed

Play
Wild Horse - die Boere generaal
Gesing deur: http://wildhorse.co.za Lied oor de la Rey, in Afrikaans, oor die boervolk.

Length: 201
Rating: 5.00 (1 ratings)
Tags: Afrikaans Boer Boeremusiek De la Rey War Suid Afrika South Africa generaal

Play
Gelofte vir Boere
Onthou jul belofte aan die Vader / Remember your vow to the Father - Boere

Length: 190
Rating: 4.60 (34 ratings)
Tags: Gelofte Suid Afrika South Africa Boere Boer Vow Bloodriver Bloedrivier delarey generaal laer

Play
Marcel Boere - Go For You
A short improvisation from the city of Leiden, the Netherlands.

Length: 173
Rating: 0.00 (0 ratings)
Tags: leiden Marcel Boeré Boere www.marcelboere.com

Play

 
  Copyright © 2007 WhoLinks2Me. All rights reserved. Contact | Advertising