Afrikaans Afrikaans Afrikaans Afrikaans
Afrikaans.
Ek wil nie Bart Simpson se gesig sien op YouTube as iemand Afrikaans soek in die "search" opsie nie. Dis net af man! :o)
Ek het die stukkie klank in my argief opgespoor wat in Julie 2004 opgeneem is. Anton Schmidt het dit voorgedra en Reggie Phillander en Antowan Nothling (ek) het dit geskryf een aand in die groen kamer "green room" van 'n radiostasie. Dit was 'n saamskryf eksperiment. Stuur epos aan antowan@gmail.com as jy persoonlike opinies wil deurgee.
Length: 27
Rating: 4.60 (11 ratings)
Tags: afrikaans
|

Play |