Warning: mysql_fetch_array(): supplied argument is not a valid MySQL result resource in /usr/home/wholinks2me.com/htdocs/videos/search.php on line 28
Search videos for stasie
 

Who links to me

see who is linking to your Website!

 
 
Search videos:
bookmark it! | digg it! | reddit! | Top Sites | Hot Websites | Videos |
 
Most Viewed Videos | Featured videos | Most Discussed Videos

Search videos for stasie

Oppad na Pretoria Stasie
Vir die ouens wat hou van my pad verhale... Die is so 10 minute van 'n trip na Pretoria Stasie deur die middestad van Pretoria in verkeer. Ek noem die strate vir verwysing op maps.google.com of Google Earth.

Length: 575
Rating: 5.00 (6 ratings)
Tags: antowan jw nikki pretoria stasie middestad trein bus Greyhound busdiens vrystaat vereeniging

Play
God responds to Stasie
God hates you for your video.

Length: 9
Rating: 1.70 (27 ratings)
Tags: god hates fags crazy christian bitch Shirley Phelps Westboro church

Play
Mestreechter Vastelaovend 1
Prins Richard I aon de stasie liet de zon in zien hart

Length: 64
Rating: 0.00 (0 ratings)
Tags: Vastelaovend Mestreech Carnaval Maastricht

Play
Sarie TV
'n Afrikaanse tv kanaal ! Ek is al 6 jaar besig om Afrikaans en ons tradisie te bevorder in die buiteland. http://www.sariemarais.com is die hoof webblad en handel oor ons geskiedenis, taal en tradisie as Afrikaners / Boere Volk. Deel van die forum bestaan verder uit 'n gesels forum. 'n Lekker kuierplek waar ons ontspan. Ons het 'n paar jaar gelede ons eie radio stasie geloods. Radio Sarie was die eerste internet radio stasie wat van omroepers gebruik gemaak het. Vandag is daar baie sulke stasies en podgooi programme, maar almal het in ons voetspore gevolg. Ons neem dit nou 'n stap verder. Daar bestaan, selfs in Suid Afrika, nie meer 'n ordentlikke Afrikaanse tv kanaal nie. Die enigste ordentlikke Afrikaanse kanale is betaal kanale. Ons het dus ons eie gratis Afrikaanse tv op die been gebring. Weer 'n eerste. Sarie tv is die eerste Afrikaanse internet tv kanaal. Ons saai regstreekse currie beker wedstryde uit, somiges met Afrikaanse kommentaar, het kinder programme, musiek, spannings verhale, en ook 'n reeks wat ek self vervaardig het oor ons geskiedenis. Die reeks begin in 1652 toe Jan van Riebeeck in die Kaap aangekom het en eindig in 2008. Indien u enigsins in Afrikaans, ons trdisie en Volk se geskiedenis belangstel besoek dan gerus ons webblad en kom sluit sommer by ons forum ook aan.

Length: 408
Rating: 5.00 (4 ratings)
Tags: afrikaans tv boere musiek heidi arende tolla leon schuster rugby currie beker geskiedenis

Play
Carnaval roermond remunj
Carnaval in Remunj Stasie Festaasie

Length: 45
Rating: 4.00 (1 ratings)
Tags: Carnaval Roermond

Play
Stare Marsy(IVONA)odcinek drugi
Zamach na stasie...

Length: 387
Rating: 0.00 (0 ratings)
Tags: parodia star wars ivona przeróbka atak klonów hrabia lepper obi-wan kenobi anakin skywalker margrayna tesco biedronka stare marsy

Play
Carnaval 2008 Roermond
Carnaval 2008

Length: 170
Rating: 0.00 (0 ratings)
Tags: jamagino carnaval 2008 roermond stasie

Play
Stasiedak
Gemoedere het hoog geloop op die boonste vlak van die Kaapse stasie toe honderde voormalige smouse se stalletjies met 'n slypermasjien deur wetstoepassers opgesny is en ander vermaan is om op te hou smous.

Length: 58
Rating: 0.00 (0 ratings)
Tags: Afrikaans Video Die Burger

Play
Grindelwald middag ete op berg
2008 ski trip, lunch by die middel stasie bo op die berg by grindelwald

Length: 124
Rating: 0.00 (0 ratings)
Tags: ski grindelwald

Play
Tussen Treine (Richard van der Westhuizen & Lochner de Kock)
Een van die bekendste en gunsteling Afrikaanse liedjies van alle tye! Dit het op hul 1991 album verskyn met dieselfde naam. Op die foto is hulle saam met Andrew Roos, wat saam met hulle optree en die verwerkings hanteer (ek hoop nie hulle gee om dat ek die foto gebruik het nie!). Hier is die woorde: Tussen Treine Woorde en musiek: Richard van der Westhuizen Ek wonder wat van jou geword het Jy wat nog so by my spook Ek weet net ons het die vuur gemaak Die wêreld aan die brand gestook Nou is die nagte soveel stiller Die dae eis hul eie tol Maar ons twee was die wilde wind se blare Ons kaartjies lê die hele wêreld vol Tussen treine, tussen stasies Lê daar basies net die leë spore Tussen treine, tussen stasies Lê die leë spasies van die onskuld nou verlore Nou vra ek waar het alles begin Die ding van los wees voor die wind Onthou jy ook die rook, die yster Die lig wat in die verte blink Dan dink ek terug aan soveel dae Soveel stawe op die spoor Ja daar was voorheen 'n tyd van treine Waar en wanneer het ons dit verloor? Tussen treine, tussen stasies Lê daar basies net die leë spore Tussen treine, tussen stasies Lê die leë spasies van die onskuld nou verlore Elke keer was dit 'n afskeid Elke keer weer 'n begin 'n Honderd haltes langs die spoor Elke stasie het sy eie skim Miskien het ek verleer om te kyk Jy bepaal jou eie baan Soms sien ek die skadu van jou spieëlbeeld As spieëls verbrokkel voor die maan

Length: 253
Rating: 4.70 (11 ratings)
Tags: Afrikaans musiek music ballade enkeling folk Afrikaner Rock Koos Plessis

Play

 
  Copyright © 2007 WhoLinks2Me. All rights reserved. Contact | Advertising