| |
Search videos for suid |
|
|
|
|
Homesick Suid Afrika / South Africa / Afrikaans ... Cheers !
Sommer n ietsie wat ek bymekaar gesit het om nuwe AV software te toets. Is al so 8 jaar hier in Amerika - 19 jaar in George, Wes Kaap gewoon. Mis my pelle, bier en die mooi view...maar Florida issie te kakkie....Geniet dit.. Cheers, ETienne (Matriek 1997 - Outeniqua) nog snaakse goeters by www.nortje.com/et
Length: 414
Rating: 4.60 (245 ratings)
Tags: Afrikaans Suid Afrika South Africa Homesick Moerse Lekker Cape Town Rugby Cricket Springbok Leon Schuster Springbokke
|

Play |
|
|
Suid Afrika 2005
Kaapstad dag trippie
Length: 407
Rating: 4.00 (30 ratings)
Tags: Gerrit alanie
|

Play |
|
|
Die Stem van Suid Afrika, The Call of South Africa
Performed by choir and symphony orchestra of South African Radio SABC. The first verse of Die Stem is sung followed by the first verse of the Call of South Africa. The words have been added to allow people to learn the anthems.
Die Stem was learned by all of us growing up in South Africa before 1994. It will always be memorable to us and it will take its place in history. It was continually sung during school assemblies giving South Africans a strong national identity.
Us English kids in South Africa at the time had our own preferences, Afrikaans version or the English one. I liked both but the English one for me was easier to sing to.
Length: 167
Rating: 4.70 (351 ratings)
Tags: die stem call of south africa national anthem uit blou van ons hemel
|

Play |
|
|
Afrikaners: Suid-Afrika is jóú Land!
Afrikaners: Hierdie is ons Land! Moenie vergeet dat ons voorgeslagte hierdie land opgebou het nie. Ons het 'n reg in Suid-Afrika, en ons reg moet ons afdwing. Praat suiwer Afrikaans, leer jou kinders suiwer Afrikaans, luister en ondersteun Radio Pretoria en ander Afrikaanse radiostasies, sluit aan by dr. Dan Roodt se Pro-Afrikaanse Aksie Groep (www.praag.org), koop en ondersteun Afrikaanse boeke en musiek, belê in die Blanke Ekonomiese Forum, koop in en besoek ons volkseie Orania in die Noord Kaap en Kleinfontein net buite Pretoria, ondersteun ons volksaksies soos die FAK, Voortrekkers en andere. Dring aan op Afrikaanse skool- en universiteitsopleiding. Besoek ons monumente. Raak betrokke by die Afrikaner organisasies. Stem Vryheidsfront. Boikot Naspers se Beeld en Die Burger waar u eie mense, Afrikaners, sleggesê word. Afrikaners laat nie met hul mors nie!
Length: 219
Rating: 4.80 (44 ratings)
Tags: South Africa Sarie Marais Verwoerd apartheid Mandela genocide bok blerk Vryheidsfront riebeeck dias great trek groot
|

Play |
|
|
Afrikaans - Suid Afrika -- South Africa TV Spies Plessis
Het op een of ander manier op van my ou VHS tapes beland -- en nou met YouTube, hoekom dit dan nie deel nie? Lekker gelag toe ek daarna gekyk het. Ja, die kwaliteit is swak, maar jou moer ook as jy wil kla.....Geniet, Cheers, ET www.nortje.com/et
Length: 98
Rating: 4.30 (13 ratings)
Tags: Afrikaans Suid Afrika South Africa Homesick TV SAUK SABC Lekker Lag Moerse Spied Plessis Humor
|

Play |
|
|
Sudáfrica-Suid Afrika-South africa
http://www.nuevahispania.org/foro/
Himno de Sudáfrica:
Uit die blou van onse hemel, uit die diepte van ons see,
Oor ons ewige gebergtes waar die kranse antwoord gee.
Deur ons ver-verlate vlaktes met die kreun van ossewa —
Ruis die stem van ons geliefde, van ons land Suid-Afrika.
Ons sal antwoord op jou roepstem, ons sal offer wat jy vra:
Ons sal lewe, ons sal sterwe - ons vir jou, Suid-Afrika.
Length: 138
Rating: 4.20 (9 ratings)
Tags: marezzo32 south-africa konradkruger españa die stem van suid afrika foro nueva hispania sergiokervely mlop16 maybefer
|

Play |
|
|