| |
Search videos for vergeet |
|
|
|
|
Nicholis Louw - Vergeet en Vergewe
Nicholis Louw soos jy hom nog nooit gesien het nie met 'n liedjie van sy nuwe album!
Length: 239
Rating: 4.70 (34 ratings)
Tags: Afrikaans vergeet vergewe Nicholis Louw
|

Play |
|
|
Vergewe en Vergeet
Vergewe en vergeet - Totius
Daar het 'n doringboompie
vlak by die pad gestaan,
waar lange ossespanne
met sware vragte gaan.
En eendag kom daarlanges
'n osseswa verby,
wat met sy sware wiele
dwars-oor die boompie ry.
"Jy het mos, doringstruikie,
my ander dag gekrap;
en daarom het my wiele
jou kroontjie plat getrap."
Die ossewa verdwyn weer
agter 'n heuweltop,
en langsaam buig die boompie
sy stammetjie weer op.
Sy skoonheid was geskonde;
sy bassies was geskeur;
op een plek was die stammetjie
so amper middeldeur.
Maar tog het daardie boompie
weer stadig reggekom,
op een plek was die stammetjie
so amper middeldeur.
Maar tog het daardie boompie
weer stadig reggekom,
want oor sy wonde druppel
die salf van eie gom.
Ook het die loop van jare
die wonde weggewis-
net een plek bly 'n teken
wat onuitwisbaar is.
Die wonde word gesond weer
as jare kom en gaan,
maar daardie merk word groter
en groei maar aldeur aan.
Soekwoorde: Boer, Boere oorlog, vryheidsoorlog, konsentrasie kamp, Brittanje, Transvaal, boere republieke
Length: 88
Rating: 5.00 (1 ratings)
Tags: Performing Arts
|

Play |
|
|
foto na dans - Vergeet van my
music video for single vergeet van my
Artist: Foto na Dans
Length: 224
Rating: 4.90 (24 ratings)
Tags: foto na dans vergeet van my
|

Play |
|
|
Kadanz - Dagen dat ik je vergeet (Avro Music Masters)
Weer een beetje een melig clipje op een klein podium bij de Avro in 1989. We werden 'meegenomen' door André Hazes, die zei met ons gewerkt te hebben in Nijmegen - nooit gebeurd.
Length: 270
Rating: 4.90 (9 ratings)
Tags: Kadanz Dagen 1989 Nederpop Utrecht Avro
|

Play |
|
|
De Zangeres Zonder Naam: Vergeet Mij Niet 1/5
De Zangeres Zonder Naam: Vergeet Mij Niet
* Nu ook te koop op dvd
Length: 612
Rating: 5.00 (17 ratings)
Tags: Zangeres Zonder Naam Michiel van Erp TSC
|

Play |
|
|